moordondersoek [boodskap #144140] |
Mon, 18 December 2023 10:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
moordondersoek
Afbreking: moord•on•der•soek
Samestelling: moord + ondersoek
Selfstandige naamwoord: moordondersoek
Meervoud: moordondersoeke
Betekenis:
• Ondersoek om 'n moord op te los en die skuldige vas te trek.
Gebruik:
• Die polisie vra die publiek om hulle met inligting in die moordondersoek te help.
Vertaling:
Engels: murder investigation
Nederlands: moordonderzoek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|