Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leesstof
leesstof [boodskap #144139] Mon, 18 December 2023 10:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
leesstof
Afbreking: lees•stof
Samestelling: lees + stof


Selfstandige naamwoord: leesstuk
Meervoud: leesstof

Betekenis:
• Alles wat 'n mens kan lees, insluitende boeke, tydskrifte, koerante, pamflette, ens.

Gebruik:
• Het jy genoeg leesstof vir die vakansie?

Sinoniem:
• geskrifte
• lektuur
• literatuur
• leesgoed
• leesmateriaal

Afgelei:
• tienerleesstof

Vertaling:
Engels: reading material
Nederlands: leesstof

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontslae
Volgende onderwerp: moordondersoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 02:00:20 UTC 2024