vaarwel [boodskap #144137] |
Sun, 17 December 2023 19:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vaarwel
Afbreking: vaar•wel
Samestelling: vaar + wel (goed)
Tussenwerpsel: vaarwel
Betekenis:
• 'n Groet om afskeid te neem; tot (wees)siens; adieu.
Gebruik:
• Vaarwel, my vriend!
Vertaling:
Engels: farewell, goodbye
Nederlands: vaarwel
Selfstandige naamwoord: vaarwel
Meervoud: vaarwels
Betekenis:
• Die neem van afskeid.
Gebruik:
• Ná vele vaarwels en self meer trane is sy daar weg.
Afgelei:
• vaarwelsêery
Vertaling:
Engels: farewell, good-bye
Nederlands: vaarwel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|