Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beriggewing
beriggewing [boodskap #144135] Sun, 17 December 2023 16:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beriggewing
Afbreking: be•rig•ge•wing
Samestelling: berig + gewing


Selfstandige naamwoord: beriggewing
Meervoud: beriggewings

Betekenis:
• Om 'n berig te lewer.

Gebruik:
• Die koerant is bekend is vir sy ondersoekende beriggewing oor sosiale en politieke sake.

Sinoniem:
• verslagdoening
• verslaggewing

Afgelei:
• weerberiggewing

Vertaling:
Engels: reporting
Nederlands: rapportage

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heropneem
Volgende onderwerp: voorskyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 01:48:44 UTC 2024