Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heropneem
heropneem [boodskap #144134] So, 17 Desember 2023 16:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
heropneem
Afbreking: her•op•neem
Samestelling: her- + opneem


Werkwoord: heropneem
Verlede tyd: het heropgeneem

Betekenis:
• Om weer op te neem.

Gebruik:
• Die liedjie is later deur verskeie kunstenaars heropgeneem.

Vertaling:
Engels: to reabsorb; readmin; to rerecord
Nederlands: heropnemen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sekte
Volgende onderwerp: beriggewing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Okt 31 23:37:35 MGT 2024