uitreiking [boodskap #144132] |
Sun, 17 December 2023 09:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitreiking
Afbreking: uit•rei•king
Samestelling: uitreik + -ing
Selfstandige naamwoord: uitreiking
Meervoud: uitreikinge, uitreikings
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van uitreik.
Gebruik:
• Sedert die uitreiking van die treffer het die sanger se loopbaan van krag tot krag gegaan.
Sinoniem:
• toekenning
• toewysing
• uitgawe
• verspreiding
• vrystelling
Hiponiem:
• heruitreiking
• prysuitreiking
Vertaling:
Engels: release, issuance, distribution
Nederlands: uitreiking
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|