Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opkomend
opkomend [boodskap #144130] So, 17 Desember 2023 09:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opkomend
Afbreking: op•ko•mend
Samestelling: opkom + -end


Byvoeglike naamwoord: opkomend
Attributief: opkomende

Betekenis:
• Wat besig is om op te gaan.
• (figuurlik) Wat besig is om opgang te maak.

Gebruik:
• Ons gaan môre oggend met 'n koppie koffie na die opkomende son kyk.
• Helenè Bester is in 1997 deur die ATKV as beste opkomende sanger aangewys.

Sinoniem:
• bloeiend
• klimmend
• opgaande
• ontluikend

Afgelei:
• opkomendes

Vertaling:
Engels: rising
Nederlands: opkomend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: treffersparade
Volgende onderwerp: oplaag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Okt 31 23:43:36 MGT 2024