Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gebruiklik
gebruiklik [boodskap #144126] Sa, 16 Desember 2023 15:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gebruiklik
Afbreking: ge•bruik•lik
Samestelling: gebruik + -lik


Byvoeglike naamwoord: gebruiklik
Vergrotende trap: gebruikliker
Oortreffende trap: gebruiklikste
Attributief: gebruiklike

Betekenis:
• Volgens die gewoonte; soos dinge normaalweg is.

Gebruik:
• Bobotie word soos gebruiklik saam met geelrys en blatjang bedien.

Sinoniem:
• algemeen
• alledaags
• gangbaar
• gewoon
• konvensioneel
• normaal
• tradisioneel

Antoniem:
• ongebruiklik

Afgelei:
• gebruiklikheid

Afkorting:
• gebr.

Vertaling:
Engels: conventional, customary, usual
Nederlands: gebruikelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inlyf
Volgende onderwerp: administreer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 04:46:02 MGT 2024