Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voltyds
voltyds [boodskap #144120] Sat, 16 December 2023 07:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
voltyds
Afbreking: vol•tyds
Samestelling: vol + tyd + -s


Byvoeglike naamwoord: voltyds
Attributief: voltydse

Betekenis:
• Wat iemand se hele werksdag opneem.

Gebruik:
• Ek werk voltyds.

Sinoniem:
• heeltyds

Antoniem:
• halfdag
• halftyd

Vertaling:
Engels: full-time
Nederlands: voltijds

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deeltyds
Volgende onderwerp: vasvat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 12:27:51 UTC 2024