mynbedryf [boodskap #144118] |
Sat, 16 December 2023 07:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mynbedryf
Afbreking: myn•be•dryf
Samestelling: myn + bedryf
Selfstandige naamwoord: mynbedryf
Meervoud: mynbedrywe
Betekenis:
• Al die kommersiële myne saam as 'n industrie.
Gebruik:
• Destyds was die mynbedryf die vernaamste dryfkrag agter land se ekonomiese groei.
Sinoniem:
• mynindustrie
• mynnywerheid
• mynwese
Hiponiem:
• goudmynbedryf
• steenkoolmynbedryf
Vertaling:
Engels: mining industry
Nederlands: mijnindustrie, mijnbedrijf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|