passer-en-draaier [boodskap #144113] |
Fri, 15 December 2023 19:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
passer-en-draaier
Afbreking: pas•ser-en-draai•er
Samestelling: pas + -ser + en + draai + -er
Selfstandige naamwoord: passer-en-draaier
Meervoud: passer-en-draaiers
Betekenis:
• Persoon wat dele van masjiene vanaf 'n bloudruk te kan konstrueer, monteer, vervaardig en inpas.
Gebruik:
• Hy is in Duitsland as 'n passer-en-draaier opgelei.
Vertaling:
Engels: fitter and turner
Nederlands: monteur en draaier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|