bestudering [boodskap #144112] |
Fri, 15 December 2023 19:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bestudering
Afbreking: be•stu•de•ring
Samestelling: bestudeer + -ing
Selfstandige naamwoord: bestudering
Meervoud: bestuderings
Betekenis:
• Die handeling van bestudeer. Noukeurige ondersoek.
Gebruik:
• Biologie is die wetenskaplike bestudering van lewende organismes.
Sinoniem:
• analise
• raadpleging
Vertaling:
Engels: studying
Nederlands: bestudering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|