voorstaan [boodskap #144111] |
Fri, 15 December 2023 18:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voorstaan
Afbreking: voor•staan
Samestelling: voor + staan
Werkwoord: staan voor, voorstaan
Verlede tyd: het voorgestaan
Betekenis:
• Om aan die voorkant te staan.
• Om te steun of aan te beveel.
Gebruik:
• Sy staan voor in die ry.
• Hy het die doodstraf voorgestaan.
Sinoniem:
• aanbeveel
• bemark
• bepleit
• bevorder
• promoveer
• voorstel
Afgelei:
• voorstander
Vertaling:
Engels: to stand in front; to advocate, champion
Nederlands: voorstaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|