Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » outonoom
outonoom [boodskap #144109] Fri, 15 December 2023 18:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
outonoom
Afbreking: ou•to•noom


Byvoeglike naamwoord: outonoom
Attributief: outonome

Betekenis:
• Wat selfstandig is en op eie bene staan.
• Wat onafhanklik van ander stelsels funksioneer.

Gebruik:
• Altai is 'n outonome republiek in Rusland.
• 'n Hommeltuig kan outonoom vlieg of van die grond af beheer word.

Sinoniem:
• eiehandig
• onafhanklik
• onbemand
• selfbesturend
• selfonderhoudend
• selfregerend
• selfstandig
• selfversorgend
• soewerein

Antoniem:
• heteronoom

Vertaling:
Engels: autonomous
Nederlands: autonoom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skrede
Volgende onderwerp: rassesegregasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 13:06:59 UTC 2024