Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skrede
skrede [boodskap #144108] Fri, 15 December 2023 17:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skrede
Afbreking: skre•de


Selfstandige naamwoord: skrede
Meervoud: skredes

Betekenis:
• 'n Enkele tree; een stap.

Gebruik:
• Daar is een skrede tussen lewe en dood.

Spreekwoord:
• Met rasse skrede. [Met vinnige tempo.]

Sinoniem:
• stap
• trap
• treë
• voetstap

Afgelei:
• agteruitskrede
• reuseskrede

Vertaling:
Engels: step, stride, tread, pace
Nederlands: schrede

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bloudruk
Volgende onderwerp: outonoom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 12:49:18 UTC 2024