matrys [boodskap #144106] |
Fri, 15 December 2023 14:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
matrys
Afbreking: ma•trys
Selfstandige naamwoord: matrys
Meervoud: matryse
Betekenis:
• Voorwerp wat gebruik word om identies gevormde voorwerpe te maak.
Gebruik:
• Die beeldjies word gemaak deur gesmelte metaal in die matrys te gooi en dit te laat stol.
Sinoniem:
• drukvorm
• gietvorm
• moedervorm
• model
• templaat
Hiponiem:
• gietmatrys
• ponsmatrys
Afgelei:
• matryshouer
• matrysmodel
• matryspapier
Vertaling:
Engels: mould, matrix, template
Nederlands: matrijs
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|