Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gereedskapmaker
gereedskapmaker [boodskap #144105] Fri, 15 December 2023 14:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gereedskapmaker
Afbreking: ge•reed•skap•ma•ker
Samestelling: gereedskap + maker


Selfstandige naamwoord: gereedskapmaker
Meervoud: gereedskapmakers

Betekenis:
• Ambagsman wat gereedskap en matryse uit roumateriaal teen fyn toleransie maak om die koste van vervaardiging af verlaag.

Gebruik:
Gereedskapmakers werk met metale, allooie en materiale om gietvorms en gietstukke te ontwerp en te vervaardig.

Verwant:
• instrumentmaker

Vertaling:
Engels: tool maker
Nederlands: gereedschapmaker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slypmasjien
Volgende onderwerp: matrys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 12:23:10 UTC 2024