boormasjien [boodskap #144101] |
Fri, 15 December 2023 09:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boormasjien
Afbreking: boor•ma•sjien
Samestelling: boor + masjien
Selfstandige naamwoord: boormasjien
Meervoud: boormasjiene
Verkleinwoord: boormasjientjie
Meervoud van verkleining: boormasjientjies
Betekenis:
• Gereedskap waarmee gate in voorwerpe geboor word.
Gebruik:
• Daai gaatjie is te klein, sit 'n groter punt op die boormasjien.
Vertaling:
Engels: drill, boring-machine
Nederlands: boormachine
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|