statisties [boodskap #144100] |
Fri, 15 December 2023 08:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
statisties
Afbreking: sta•tis•ties
Byvoeglike naamwoord: statisties
Attributief: statistiese
Betekenis:
• Wat op statistiek berus; syfermatig bepaal is.
Gebruik:
• Demografie is die statistiese studie van bevolkings.
Sinoniem:
• probabilisties
• rekenkundig
Afkorting:
• statist.
Vertaling:
Engels: statistical
Nederlands: statistisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|