beroepsgerig [boodskap #144099] |
Fri, 15 December 2023 08:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beroepsgerig
Afbreking: be•roeps•ge•rig
Samestelling: beroep + -s- + gerig
Byvoeglike naamwoord: beroepsgerig
Attributief: beroepsgerigte
Betekenis:
• Wat op 'n beroep/loopbaan betrekking het.
Gebruik:
• Die rekrute sal beroepsgerigte opleiding ontvang.
Sinoniem:
• professioneel
Afgelei:
• beroepsgerigtheid
Vertaling:
Engels: career oriented, professional
Nederlands: beroepsgericht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|