handvaardigheid [boodskap #144097] |
Fri, 15 December 2023 07:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
handvaardigheid
Afbreking: hand•vaar•dig•heid
Samestelling: hand + vaardigheid
Selfstandige naamwoord: handvaardigheid
Meervoud: handvaardighede
Betekenis:
• Die vaardigheid om met die hande te werk en handgereedskap te gebruik.
Gebruik:
• Sweis, verf, saag, brei en hekel is voorbeelde van handvaardighede.
Sinoniem:
• bedrewenheid
• handwerk
Vertaling:
Engels: manual dexterity, manual skill
Nederlands: handvaardigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|