aanmekaarsit [boodskap #144090] |
Tue, 12 December 2023 12:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanmekaarsit
Afbreking: aan•me•kaar•sit
Samestelling: aanmekaar + sit
Werkwoord: sit aanmekaar, aanmekaarsit
Verlede tyd: het aanmekaargesit
Betekenis:
• Om die dele wat bymekaar hoort aan mekaar vas te maak.
Gebruik:
• Die treine word in Suid-Afrika aanmekaargesit.
Sinoniem:
• aaneenflans
• bou
• inmekaarsit
• installeer
• monteer
• opbou
• oprig
• opslaan
• opstel
• saamstel
• saamvoeg
Vertaling:
Engels: to put together, assemble, fit together
Nederlands: monteren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|