ontslapene [boodskap #144088] |
Tue, 12 December 2023 12:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontslapene
Afbreking: ont•sla•pe•ne
Samestelling: ontslape + -ne
Selfstandige naamwoord: ontslapene
Meervoud: ontslapenes
Betekenis:
• Iemand wat ontslaap/gesterf het.
Gebruik:
• Die ontslapene was beskeie, sag geaard en van edele inbors.
Sinoniem:
• dooie
• kadawer
• karkas
• liggaam
• lyk
• sterfgeval
Vertaling:
Engels: departed one
Nederlands: ontslapene
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|