korrespondeer [boodskap #144078] |
Sun, 10 December 2023 08:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
korrespondeer
Afbreking: kor•re•spon•deer
Werkwoord: korrespondeer
Verlede tyd: het gekorrespondeer
Betekenis:
• Om briewe te skryf en te beantwoord.
• Om ooreen te stem of by mekaar aan te sluit.
Gebruik:
• Sy korrespondeer met haar penvriende in die buiteland.
• Die twee se getuienisse korrespondeer glad nie.
Verwant:
• korrespondensie
• korrespondent
Vertaling:
Engels: to correspond
Nederlands: corresponderen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|