Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vernietigend
vernietigend [boodskap #144077] Sat, 09 December 2023 19:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vernietigend
Afbreking: ver•nie•ti•gend
Samestelling: vernietig + -end


Byvoeglike naamwoord: vernietigend
Vergrotende trap: vernietigender
Oortreffende trap: vernietigendste
Attributief: vernietigende

Betekenis:
• Wat afbreek of tot niet maak.

Gebruik:
• Die ekologiese gevolge van die olie wat uitgelek het was vernietigend.

Sinoniem:
• afbrekend
• destruktief
• noodlottig
• rampspoedig
• vernielend
• verpletterend
• verwoestend

Antoniem:
• opbouend

Afgelei:
• selfvernietigend

Vertaling:
Engels: destructive
Nederlands: vernietigend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van vernietig.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voortvlugtig
Volgende onderwerp: korrespondeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 14:06:35 UTC 2024