voortvlugtig [boodskap #144076] |
Sat, 09 December 2023 19:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voortvlugtig
Afbreking: voort•vlug•tig
Byvoeglike naamwoord: voortvlugtig
Attributief: voortvlugtige
Betekenis:
• Wat op die vlug is.
Gebruik:
• Die dief het vir die polisie weggehardloop en is voortvlugtig.
Sinoniem:
• vlugtend
Afgelei:
• voortvlugtige (persoon)
Vertaling:
Engels: on the run, fugitive, at large
Nederlands: voortvluchtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|