Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » personeellid
personeellid [boodskap #144074] Sat, 09 December 2023 18:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
personeellid
Afbreking: per•so•neel•lid
Samestelling: personeel + lid


Selfstandige naamwoord: personeellid
Meervoud: personeellede

Betekenis:
• Iemand wat êrens in diens is.

Gebruik:
• Die bestuurder het die nuwe personeellede verwelkom.

Sinoniem:
• staflid
• werknemer

Vertaling:
Engels: staff member
Nederlands: personeelslid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verwondering
Volgende onderwerp: inkopiesentrum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 14:07:52 UTC 2024