Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verwondering
verwondering [boodskap #144073] Sat, 09 December 2023 13:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verwondering
Afbreking: ver•won•de•ring
Samestelling: verwonder + -ing


Selfstandige naamwoord: verwondering
Meervoud: verwonderinge, verwonderings

Betekenis:
• 'n Gevoel van verbasing as 'n mens iets wonderliks beleef.

Gebruik:
• Vol verwondering oor wat gebeur het, is hy terug huis toe. [Lukas 24:12]

Sinoniem:
• admirasie
• verbasing
• verbystering
• verrassing
• verstomming

Afgelei:
• verwonderingsbelewing

Vertaling:
Engels: amazement, wonderment, marvel, surprise, fascination
Nederlands: verwondering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afsterwe
Volgende onderwerp: personeellid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 13:51:52 UTC 2024