Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorsittend
voorsittend [boodskap #144067] Fri, 08 December 2023 19:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorsittend
Afbreking: voor•sit•tend
Samestelling: voorsit + -end


Byvoeglike naamwoord: voorsittend
Attributief: voorsittende

Betekenis:
• Wat voorsit/ lei.

Gebruik:
• Die voorsittende beampte moet te alle tye onpartydig wees wanneer 'n hofsaak aangehoor word.

Vertaling:
Engels: presiding
Nederlands: presiderend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbyster
Volgende onderwerp: fundamentalisme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 13:32:05 UTC 2024