getrouheid [boodskap #144060] |
Thu, 07 December 2023 12:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
getrouheid
Afbreking: ge•trou•heid
Samestelling: getrou + -heid
Selfstandige naamwoord: getrouheid
Meervoud: getrouhede
Betekenis:
• Die toestand van getrou wees.
Gebruik:
• Die musketier het 'n eed van getrouheid aan die koning afgelê.
Sinoniem:
• betroubaarheid
• eerbaarheid
• eerlikheid
• lojaliteit
• opregtheid
• toewyding
Antoniem:
• ongetrouheid
Hiponiem:
• klankgetrouheid
• lewensgetrouheid
• natuurgetrouheid
• pligsgetrouheid
• wetsgetrouheid
Afgelei:
• getrouheidsfonds
Vertaling:
Engels: faithfulness, loyalty
Nederlands: getrouwheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|