reiservaring [boodskap #144055] |
Sun, 03 December 2023 11:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
reiservaring
Afbreking: reis•er•va•ring
Samestelling: reis + ervaring
Selfstandige naamwoord: reiservaring
Meervoud: reiservaringe, reiservarings
Betekenis:
• Dit wat 'n mens op 'n reis meegemaak en ervaar het.
Gebruik:
• Die lugredery se gerief en uitsonderlike diens verseker 'n genotvolle reiservaring vir almal.
Vertaling:
Engels: travel experience
Nederlands: reiservaring
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|