wegstap [boodskap #144051] |
Sun, 03 December 2023 09:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wegstap
Afbreking: weg•stap
Samestelling: weg + stap
Werkwoord: stap weg, wegstap
Verlede tyd: het weggestap
Betekenis:
• Om van 'n plek af weg te beweeg.
Gebruik:
• Terwyl Jesus wegstap, sien Hy 'n man wat van sy geboorte af blind was. [Johannes 9:1]
Sinoniem:
• padgee
• vertrek
• wegloop
Antoniem:
• naderstap
Vertaling:
Engels: to walk away
Nederlands: wegstappen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|