Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wetlik
wetlik [boodskap #144050] Sun, 03 December 2023 09:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wetlik
Afbreking: wet•lik
Samestelling: wet + -lik


Byvoeglike naamwoord: wetlik
Vergrotende trap: wetliker
Oortreffende trap: wetlikste
Attributief: wetlike
Partitief: wetliks

Betekenis:
• Wat volgens die wet en voorskrifte is.

Gebruik:
• Werkgewers is wetlik verplig om nie-rokende werknemers teen sigaretrook te beskerm.

Sinoniem:
• gemagtig
• geregtelik
• juridies
• legitiem
• regmatig
• regsgeldig
• wetmatig
• wettig
• wettiglik

Antoniem:
• onwetlik

Afgelei:
• eiewetlik
• grondwetlik

Vertaling:
Engels: legal, statutory, legitimate
Nederlands: wetlik

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skulderkenning
Volgende onderwerp: wegstap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 13:23:59 UTC 2024