Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skulderkenning
skulderkenning [boodskap #144049] Sun, 03 December 2023 08:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skulderkenning
Afbreking: skuld•er•ken•ning
Samestelling: skuld + erkenning


Selfstandige naamwoord: skulderkenning
Meervoud: skulderkennings

Betekenis:
• Die erkenning van skuld.

Gebruik:
• Die verdagte se skulderkenning is in die hof voorgelees.

Sinoniem:
• bekentenis
• belydenis
• skuldbekentenis
• sondebelydenis

Vertaling:
Engels: admission of guilt
Nederlands: schulderkenning

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbreek
Volgende onderwerp: wetlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 13:43:19 UTC 2024