| verleng [boodskap #144046] |
So., 03 Desember 2023 07:56 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24162 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verleng
Afbreking: ver•leng
Werkwoord: verleng
Verlede tyd: het verleng
Teenwoordige deelwoord: verlengend, verlengende
Verlede deelwoord: verlengde
Betekenis:
• Om langer te maak.
• Om langer te laat aanhou.
Gebruik:
• Sy verleng die romp om oor haar knieë te hang.
• Die uitverkoping is met 'n dag verleng.
Sinoniem:
• aanlas
• uitrek
• verwyd
Antoniem:
• verkort
Afgelei:
• verlengbaar
• verlenging
• verlengstuk
Vertaling:
Engels: to make longer, lengthen, elongated; to extend
Nederlands: verlengen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|