skietstilstand [boodskap #144045] |
Sun, 03 December 2023 07:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skietstilstand
Afbreking: skiet•stil•stand
Samestelling: skiet + stilstand
Selfstandige naamwoord: skietstilstand
Meervoud: skietstilstande
Betekenis:
• 'n Ooreenkoms tussen strydende partye om gevegte te staak.
Gebruik:
• Die skietstilstand is afgekondig om die dooies van die slagveld te verwyder en te begrawe.
Sinoniem:
• wapenstilstand
Vertaling:
Engels: ceasefire, suspension of hostilities
Nederlands: staakt-het-vuren, wapenstilstand
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|