-isme [boodskap #144044] |
Sa, 02 Desember 2023 20:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
-isme
Afbreking: -is•me
Agtervoegsel: -isme
Betekenis:
• Vorm 'n abstrakte begrip van 'n naamwoord, meestal as verwysing na 'n geheel van teorieë, praktyke of denkwyses.
Gebruik:
• Die agtervoegsel -isme kom voor in woorde soos alkoholisme, barbarisme, impressionisme, kapitalisme, liberalisme, patriotisme en realisme.
Vertaling:
Engels: -ism
Nederlands: -isme
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|