steeninvulling [boodskap #144043] |
Sat, 02 December 2023 19:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
steeninvulling
Afbreking: steen•in•vul•ling
Samestelling: steen + invulling
Selfstandige naamwoord: steeninvulling
Meervoud: steeninvullings
Betekenis:
• 'n Insetsel van edelsteen.
Gebruik:
• En voorsien dit van 'n steeninvulling van vier rye stene: 'n ry met 'n karneool, 'n topaas en 'n smarag moet die eerste ry wees. [Eksodus 28:17]
Vertaling:
Engels: stone filling
Nederlands: steenvulling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|