vakansieganger [boodskap #144040] |
Sat, 02 December 2023 16:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vakansieganger
Afbreking: va•kan•sie•gan•ger
Samestelling: vakansie + ganger
Selfstandige naamwoord: vakansieganger
Meervoud: vakansiegangers
Verkleinwoord: vakansiegangertjie
Meervoud van verkleining: vakansiegangertjies
Betekenis:
• Iemand wat op vakansie gaan.
Gebruik:
• 'n Lewensredder het 'n vakansieganger wat in die moeilikheid beland het se lewe gered.
Sinoniem:
• besoeker
• reisiger
• toeris
Vertaling:
Engels: holiday maker, vacationer
Nederlands: vakantieganger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|