diensverskaffer [boodskap #144034] |
Sat, 02 December 2023 11:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
diensverskaffer
Afbreking: diens•ver•skaf•fer
Samestelling: diens + verskaffer
Selfstandige naamwoord: diensverskaffer
Meervoud: diensverskaffers
Betekenis:
• Persoon of organisasie wat 'n diens lewer.
Gebruik:
• Vodacom is 'n diensverskaffer wat sellulêre dienste aan sy kliënte bied.
Sinoniem:
• leweransier
Afgelei:
• internet-diensverskaffer
• laekoste-diensverskaffer
• selfoon-diensverskaffer
Vertaling:
Engels: service provider
Nederlands: dienstverlener
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|