inperking [boodskap #144032] |
Sat, 02 December 2023 10:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inperking
Afbreking: in•per•king
Samestelling: inperk + -ing
Selfstandige naamwoord: inperking
Meervoud: inperkinge, inperkings
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van inperk (om binne afgebakende grense te hou).
Gebruik:
• 'n Grendeltoestand is 'n staat van inperking waartydens mense (en soms ook inligting) verhoed word om 'n bepaalde gebied verlaat.
Sinoniem:
• begrensing
• belemmering
• beperking
• inkorting
• verhindering
Afgelei:
• inperkingsbevel
• inperkingstyd
Vertaling:
Engels: restriction, lockdown
Nederlands: inperking
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|