toelaatbaar [boodskap #144031] |
Sat, 02 December 2023 09:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toelaatbaar
Afbreking: toe•laat•baar
Samestelling: toelaat + -baar
Byvoeglike naamwoord: toelaatbaar
Attributief: toelaatbare
Betekenis:
• Wat toegelaat word; nie verbied word nie.
Gebruik:
• Die regter het beslis dat die video wel toelaatbaar is.
Sinoniem:
• aanvaarbaar
• geoorloof
• regmatig
• toegestaan
• toepaslik
• verskoonbaar
• wetlik
• wettig
Antoniem:
• ontoelaatbaar
Afgelei:
• toelaatbaarheid
Vertaling:
Engels: allowable, permissible
Nederlands: toelaatbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|