skoolgaan [boodskap #144030] |
Fri, 01 December 2023 19:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skoolgaan
Afbreking: skool•gaan
Samestelling: skool + gaan
Werkwoord: gaan skool, skoolgaan
Verlede tyd: het skoolgegaan
Betekenis:
• Om by 'n skool onderrig te word.
Gebruik:
• Daar is so baie redes om van skoolgaan te hou.
• Waar het jy skoolgegaan?
Afgelei:
• skoolgaande
Vertaling:
Engels: to go to school
Nederlands: schoolgaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|