toepaslik [boodskap #144028] |
Fri, 01 December 2023 18:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toepaslik
Afbreking: toe•pas•lik
Samestelling: toepas + -lik
Byvoeglike naamwoord: toepaslik
Vergrotende trap: toepasliker
Oortreffende trap: toepaslikste
Attributief: toepaslike
Partitief: toepasliks
Betekenis:
• Wat van toepassing is of by die omstandighede pas.
Gebruik:
• Merk die toepaslike blokkies met 'n kruis.
Sinoniem:
• gepas
• geskik
• paslik
• relevant
• tersaaklik
• toepassend
• uitgeknip
• wesenlik
Antoniem:
• irrelevant
• ontoepaslik
Afgelei:
• toepaslikheid
Vertaling:
Engels: appropriate, applicable, relevant
Nederlands: toepasselijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|