Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitsluit
uitsluit [boodskap #144027] Fri, 01 December 2023 18:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitsluit
Afbreking: uit•sluit
Samestelling: uit + sluit


Werkwoord: sluit uit, uitsluit
Verlede tyd: het uitgesluit

Betekenis:
• Om buite te hou; 'n deur so sluit dat ander nie kan inkom nie.
• Om iets weg te laat of nie in ag te neem nie.
• Om toegang of deelname te weier.

Gebruik:
• Daai aand het sy die kinders per ongeluk uitgesluit.
• Jou opstel lyk goed, maar sluit eerder die paragraaf uit.
• Moet my tog nie uitsluit van u ontferming nie, Here. [Psalms 40:12]

Sinoniem:
• belet
• boikot
• uithou
• verhinder
• verbied
• weghou
• weglaat

Antoniem:
• insluit

Afgelei:
• uitsluitend
• uitsluiting
• uitsluitlik
• uitsluitsel

Vertaling:
Engels: to lock out; to exclude; to shut out
Nederlands: uitsluiten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: insluiting
Volgende onderwerp: toepaslik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 12:39:35 UTC 2024