insluiting [boodskap #144026] |
Fri, 01 December 2023 13:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
insluiting
Afbreking: in•slui•ting
Samestelling: insluit + -ing
Selfstandige naamwoord: insluiting
Meervoud: insluitings
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van insluit.
• Die toestand van ingesluit wees.
Gebruik:
• Sy insluiting in die Springbokspan is wyd verwelkom.
Sinoniem:
• inskakeling
• invoeging
• opname
• toevoeging
• beleg
• omhulling
• omsingeling
Antoniem:
• uitsluiting
Afgelei:
• insluitingsdruk
Vertaling:
Engels: inclusion; enclosure
Nederlands: insluiting
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|