uitsluiting [boodskap #144025] |
Fri, 01 December 2023 13:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitsluiting
Afbreking: uit•slui•ting
Samestelling: uitsluit + -ing
Selfstandige naamwoord: uitsluiting
Meervoud: uitsluitings
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van uitsluit.
Gebruik:
• Uitsluiting op grond van ras en geslag is verkeerd.
Sinoniem:
• afsondering
• beletting
• boikot
• diskwalifikasie
• uitsondering
• weglating
• weiering
Antoniem:
• insluiting
Afgelei:
• uitsluitingsbeginsel
Vertaling:
Engels: exclusion
Nederlands: uitsluiting
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|