vollengte [boodskap #144023] |
Fri, 01 December 2023 11:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vollengte
Afbreking: vol•leng•te
Samestelling: vol + lengte
Byvoeglike naamwoord: vollengte
Attributief: vollengte
Betekenis:
• Van volledige en onverkorte lengte.
Gebruik:
• Die eerste vollengte Afrikaanse film, Donker Spore, is in 1944 vrygestel.
Sinoniem:
• kompleet
• volledig
Vertaling:
Engels: full-length
Nederlands: lange
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|