sotlikheid [boodskap #144020] |
Fri, 01 December 2023 09:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sotlikheid
Afbreking: sot•lik•heid
Samestelling: sotlik + -heid
Selfstandige naamwoord: sotlikheid
Meervoud: sotlikhede
Betekenis:
• Die toestand van sotlik (dom en dwaas) wees.
Gebruik:
• 'n Groter vertoon van sotlikheid is moeilik denkbaar.
Sinoniem:
• domheid
• dwaasheid
• getiktheid
• simpelheid
• uitsinnigheid
Vertaling:
Engels: silliness, madness, craziness, stupidity
Nederlands: dwaasheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|