Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bytwond
bytwond [boodskap #144019] Tue, 28 November 2023 11:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bytwond
Afbreking: byt•wond
Samestelling: byt + wond


Selfstandige naamwoord: bytwond
Meervoud: bytwonde
Verkleinwoord: bytwondjie
Meervoud van verkleining: bytwondjies

Betekenis:
• 'n Wond of letsel wat deur 'n byt veroorsaak is.

Gebruik:
• Die man het talle ernstige bytwonde aan sy lyf gehad nadat 'n hond hom beetgekry het.

Vertaling:
Engels: bite wound
Nederlands: bijtwond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uithardloop
Volgende onderwerp: sotlikheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 13:46:01 UTC 2024